Sovereign Foods baklei teen sluiting na tekens van listeria opgespoor is by slagplaas

‘n Bekende hoenderverwerkingsaanleg en die departement van gesondheid in Gauteng is in ’n hane-geveg betrokke oor die oënskynlik swak gehalte van die pluimveeprodukte wat deur Sovereign Foods se slagplaas in Hartbeespoort aan verbruikers gebied word. Toetse is in Desember op dié slagplaas gedoen nadat kommer landwyd uitgespreek is oor die uitbreek van ’n listeria-infeksie veral […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Uitvoere van sitrusse begin nou moeilik raak, hoe gaan die Boere die probleem benader??

Die sitrusboere in die Sondagsrivier gebied het gedurende die huidige seisoen gesukkel met hulle uitvoer, en word weerspieël in die daling wat ondervind word. Die nuutste gegewens en skatting toon dat die streek se uitvoer van sitrusvrugte slegs sowat 17 miljoen kartonne gaan wees. Dit verteenwoordig ’n daling van bykans 25% teenoor die uitvoer van […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Staat wil sy eie onderbenutte landbougrond nou in produksie stel

Die staat gaan alle onderbenutte landbougrond in sy besit in bewerking bring om grotendeels huishoudelike voedselsekuriteit te verseker, het die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming aangedui. Die Parlement se portefeuljekomitee vir landelike ontwikkeling en grondhervorming is ingelig dat hy (die departement) dit gaan vermag met sy een hektaar/een huishouding/ twee koeie program. Die program […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!