Munisipale werkers van Ladysmith staak ook nou

Munisipale werkers het die sentrale gedeelte van Ladysmith Woensdag blokkeer met watertenkers, stootskrapers, trokke en bakkies – alles munisipale voertuie.

Dit is onbekend waaroor die protes gaan.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

MK-veterane protesteer en bring Durban-verkeer tot stilstand

Durban – ‘n Groep MK-militêre veterane het met die polisie- en metropolisiebeamptes naby die burgemeesterskantoor gevloek met ‘n gehoor met burgemeester Zandile Gumede oor werk.

Die stilstand het daartoe gelei dat die MK-veterane gisteraand tydens die piekverkeer besig geraak het. Die veterane het buite die stadsaal op die hoofstraat van Durban, Pixley Ka Seme (Wes), beswaar gemaak
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC-regime pak steeds skuld vir swak onderwys op apartheid en sukkel om mees basiese verpligtinge teenoor die gemeenskap na te kom

Die VF Plus deel die onsteltenis van die gemeenskap van Delportshoop oor die geweld wat verlede week by die Hoërskool Delportshoop (gekombineerde skool) uitgebreek het, sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-leier in die Noord-Kaap. Dr. Boshoff sê luidens berigte is die oorsaak van die probleme ‘n onvoldoende vermoë by die nabygeleë dubbelmedium-hoërskool om aan die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zandspruit “inwoners” versper Beyers Naudeweg met brandende bande tydens protes optogte

Plakkers van die Zandspruit area het Beyers Naudeweg versper met brandende bande uit protes nadat City Power onwettige elektrisiteitskoppelings ontkoppel het. Dit is die hoeveelste keer dat verkeer ontwrig en paaie beskadig word deur sogenaamde inwoners wat nie betaal vir dienste, maar wat self krag steel deur middel van onwettige koppelings. Zandspruit was vroeër die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Probleme op die horison vir Universiteit

Die Universiteit van Kaapstad sit met ‘n beplande “staking” waar studente en unie werkers dreig om teen Donderdag die universiteit te “sluit”. Studente met uitstaande skuld en werkers wat uitgekontrakteer is vorm die kern van die protes. By die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie dreig probleme waar vier studenteleiers in ‘n tugverhoor betrokke is.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!