Riebeeck Kasteel in chaos gedompel toe winkels bestorm en besteel is deur protesgangers

Riebeeck Kasteel is deur protesgangers in chaos gedompel toe winkels bestorm en besteel is.

‘n Behuisingsprotes het klaarblyklik ontaard in die optrede en selfs die ou Royal Hotel het deurgeloop. Sporadies brande is ook gestig en polisie was op die toneel.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kaap is beslis nie meer Hollands – Verwoesting word steeds gesaai

Jakes Gerwel Rylaan en die R300 moes gesluit word Woensdag aand nadat protesoptrede gewelddadig geword het.

‘n OTM is aan die brand gesteek terwyl ‘n voertuig en ‘n vrugtestalletjie beskadig is . Verskeie voertuie is met klippe bestook en verkeersligte is beskadig.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SA nog steeds in chaos gedompel a.g.v. voortslepende protesoptogte wat hand uitruk

Die chaos in die land het sy tweede dag binnegegaan, met sogenaamde protesoptogte wat gewelddadig en barbaars word en dit kan nog erger raak deur die loop van die dag.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC spog oor dienslewering terwyl SA dorpe aan die brand is agv swak bestuur

Terwyl die ANC-regering spog oor goeie plaaslike regering, is die land op talle plekke besig om te brand juis oor swak dienslewering, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald het vandag met die begrotingsposdebat van die departement van samewerkende regering en tradisionele sake gesê feitlik alle gewelddadige protesoptogte in Suid-Afrika begin […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!