Jan Publiek gaan nog hoes vir brandstof -Brent Ru-olie breek $80

Brent Ru-olie het die $80 grens oorgesteek vir die eerste keer sedert 2014.

Venezuela is besig om as staat inmekaar te stort en produksie uit dié land het skerp gedaal.

Daar is volgens ekonome nie hoop dat olie pryse in die afsienbare toekoms gaan daal nie.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Slegte nuus Suid-Afrikaners wyndrinkers – Tekort aan wyn gaan pryse laat opskiet

Suid-Afrikaanse wyndrinkers moet hulle voorberei dat wyn oor die volgende paar maande met tussen 8% en 11% duurder gaan word weens ’n dreigende wyntekort.

Dis die waarskuwing van Yvette van der Merwe, besturende direkteur van Suid-Afrikaanse Wynbedryfinligting en -Stelsels (Sawis). Sy waarsku dat brandewyn óók duurder gaan word.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kleiner maar duurder – verbruikers moet maar hoes

Die verbruiker word weereens ingedoen met die formaat waarin sekere kommoditeite aangebied word. Koeldrank verspreiders het reeds weggedoen met hul blikkies van 340ml inhoudsmaat en dit vervang met houers van 330ml. Nou word die 500ml houer vervang net ‘n 400ml plastiese houer. Die verskoning wat aangevoer word is dat verbruikers se suikerinhoud sodoende verlaag word. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!