Vereniging vir Staatsamptenare dreig om SA tot stilstand te bring tydens staking

Die Vereniging vir Staatsamptenare (PSA) het Woensdag ’n uitlating gemaak dat die staking wat at vir volgende week beplan word, sal die land se openbare dienste, waaronder grensposte, tot stilstand bring.

Ongeveer 240 000 lede sal opkomende Maandag staak oor loongeskille sê die PSA.  Die vakbond bestempel die dag as dag van woede”. Die staking kom nadat die vakbond geweier het om ʼn drie jaar lange loonooreenkoms met die regering te sluit.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Staatspensioenfonds R12,5 miljard armer na Steinhoff aandele daal

Die regeringspensioenfonds (PSA) het ongeveer R12,5 miljard verloor met die Steinhoff aandele se daling. Steinhoff se markwaarde op die Johannesburgse Effektebeurs (JEB) het met bykans R200 miljard geval. Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) se direksie sal vinnig moet optree en hul aandeelhouerregte uitoefen om vas te stel presies wat by Steinhoff gebeur het om sodoende skadebeheer […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!