Raadsvergadering ontaard in sirkus – ANC lid word skuldig bevind aan aanranding

Andile Lungisa is skuldig bevind aan aanranding met die doel om ernstig te beseer nadat hy ‘n glashouer op die kop van Rano Keyser stukkend geslaan het tydens ‘n raadsvergadering in Oktober 2016.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Chaos breek uit toe harkoppige EFF-raadslid weier om op te staan tydens raadsvergadering

‘n Raadslid van die EFF in die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley se hardkoppige weiering om uit haar stoel op te staan wanneer sy kwessies opper, het pandemonium op Woensdag se raadsvergadering veroorsaak.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC Bid Dat God “DA Vernietig” tydens raadvergadering

Die Demokratiese Allianse vra vir optrede teen ‘n Mangaung Raadslid van die ANC wat gedurende ‘n raadsvergadering die week gebid het dat die DA vernietig word. Die ANC se David Pongola het Dinsdag verrigtinge van die Mangaung Metro Munisipaliteit Raad op versoek van die Speaker Raadslid Mxolisi Siyonzana, met gebed geopen. Hy het in Xhosa […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!