Nasionale Begrafnis Ondernemers Vereniging wil korrupte Zuma vereer met toekenning

Jacob Zuma wat die onbenydenswaardige posisie beklee as die mees korrupte president wat Suid-Afrika nog gesien het, gaan vereer word vir sy houding rondom radikale ekonomiese transformasie(RET).

Die Nasionale Begrafnis Ondernemers Vereniging van SA (Nafupa-SA) wil hulle waardering toon vir Zuma se werk rondom RET.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die appel val nie vêr van die boom – Edward Zuma verdedig sy omstrede pa

Jacob Zuma se oudste seun, Edward, het kort na sy pa se uittrede as president ‘n emosionele oproep gedoen dat SA Burgers hul agter Ramaphosa moet skaar en eis dat radikale ekonomiese transformasie so gou moontlik moet plaasvind.

Dit beteken volgens hom die terugneem van grond sonder vergoeding, want geen “settler” moet ooit vrede in die land hê nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die huidige Regering is verward oor hulle radikale beleid

Dit blyk dat die ANC-bewind self nie eens weet wat hy werklik bedoel met radikale ekonomiese transformasie nie. Dit het duidelik geword uit opmerkings wat die minister van finansies, Malusi Gigaba, in Oos-Londen gemaak het by ‘n byeenkoms van Progressive Youth in Business. Hy sê dit is noodsaaklik dat daar ‘n gemeenskaplike begrip op nasionale […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Regering self verward oor radikale ekonomiese transformasie beleid

Dit blyk dat die ANC-regime self nie eens weet wat hy werklik bedoel met radikale ekonomiese transformasie nie. Dit het duidelik geword uit opmerkings wat die minister van finansies, Malusi Gigaba, in Oos-Londen gemaak het by ‘n byeenkoms van Progressive Youth in Business. Hy sê dit is noodsaaklik dat daar ‘n gemeenskaplike begrip op nasionale […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nkosazana Dlamini-Zuma: Wittes het grond gesteel

Die ANC se aspirantkandidaat vir die leierskapspos, Nkosazana Dlamini-Zuma, het sonder omhaal van woorde dit reguit gesê dat wittes die grond gesteel het van swartes en die land beroof het. Sy kritiseer blankes wat radikale transformasie teenstaan en sê dat sou sy verkies word as president, sy blankes op ‘n bustoer sal neem om te […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Black First Land First sing ‘Kill the boer’ by #RupertMustFall-optog

Sowat 20 tot 30 lede van Black First Land First (BFLF) het teen 09:30 by die parkeerterrein oorkant die BFLF bymekaar gekom vir hul #RupertMustFall-optog. Betogers van BFLF, die ANC-jeugliga en MK-veterane hou Donderdag ’n optog na Remgro se kantore om ’n memorandum aan Johann Rupert te oorhandig. Hulle is ontevrede oor Rupert, voorsitter van […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC-jeug sê ‘arrogante gronddief’ #RupertMustFall

Die ANC-jeugliga in die Wes-Kaap gaan Vrydag by Remgro se kantore in Stellenbosch betoog om sy afkeer oor Johann Rupert, voorsitter van die maatskappy, se onlangse aanmerking oor radikale ekonomiese transformasie te kenne te gee. Die jeugliga is woedend oor Rupert se aanmerking op Remgro se jaarvergadering in Switserland dat radikale ekonomiese transformasie net ’n […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Fanie Brink, onafhanklike landbou-ekonoom: “Regering het kapitalisme die rug toegekeer.”

Die regering ondersteun nie landbou nie en erken nie landbou se taak om voedselsekerheid te handhaaf nie. Hy hou nie rekening met realiteite soos klimaatsverandering, en verkies om eerder politieke besluite te neem wat selfs nadelig vir die landbou is. Dit is die mening van mnr. Fanie Brink, onafhanklike landbou-ekonoom. Hy het gepraat by TLU […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘Ekonomiese Transformasie in SA nie anti-wit, maar pro Suid-Afrika’: Dlamini-Zuma

Radikale ekonomiese transformasie moenie wit mense afskrik nie, want dis nie anti-wit nie, maar pro-Suid-Afrika, het dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, een van kandidate om die ANC-leierskap, Vrydagaand gesê. Dlamini-Zuma, wat ’n byeenkoms van die Progressive Profes­sionals Forum (PPF) in Woodmead, Johannesburg, toegespreek het, het ook vir die eerste keer pertinent bevestig dat sy om die ANC […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Suid Afrikaanse Ekonomie ‘in ’n paar wittes se hande’ – Jeff Radebe

Suid-Afrika se ekonomie is “in die hande van ’n paar wit mense, hoofsaaklik mans” en die volgende stap is radikale ekonomiese transformasie. Só sê Jeff Radebe, minister in die presidensie, wat Saterdag ANC-lede in Port Shepstone, KwaZulu-Natal, toegespreek het. “Die meeste van ons mense het nog nie ekonomies gevorder nie. Baie swart mense is uitgesluit. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘SA kan nie sonder ervare boere’ – Nhlanhla Nene, voormalige Minister van Finansies

Die landbou in Suid-Afrika het alle boere, wit én swart, nodig, sê mnr. Nhlanhla Nene, voormalige Minister van Finansies. Verskeie hooggeplaaste politici en ander leiersfigure het ’n beroep op die Regering en opkomende boere gedoen om by gevestigde boere te leer. Mnr. Nhlanhla Nene, voormalige Minister van Finansies en tans raadgewer by die Thebe-beleggingskorporasie, het […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SA Verander Van Kleptokratiese Staat Tot ‘N Misdaadstaat Van Epiese Omvang

’n Lys van die pro- en anti-Zuma-kampe in die ANC-leierskorps is in die Sunday Times van 28 Mei gepubliseer. Talle name is ’n groot verrassing teen die agtergrond van hul bondgenootskap met ’n president wat allermins vlekkeloos was toe hy die hoogste amp betree het. In die “anti-groep” is oudbondgenote soos Blade Nzimande, Jackson Mthembu, […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!