Daar heers chaos by Vereeniging munisipaliteit, David Makhura se kop word geeis

VF Plus eis dat die premier van Gauteng, David Makhura, daadwerklik moet ingryp by die krisis in Emfuleni (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging). Philip van Staden van VF Plus sê die krisis is besig om handuit te ruk nadat die munisipaliteit in algehele wanorde gedompel is en nie in staat is om sy agterstallige rekening van R419 miljoen by Randwater te betaal nie.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Erge besoedeling in Vaalrivier wek groot kommer – E. coli-tellings is die hoogste in die geskiedenis

Die omgewingsorganisasie Save the Vaal Environment (Save) dring by die regering aan op antwoorde oor die ergste rioolbesoedeling in die Vaalrivier in “menseheugenis”. Maureen Stewart, Save se visevoorsitter, het Woensdag gesê druk moet op Randwater, die Emfuleni- plaaslike owerheid en die departement van water en sanitasie geplaas word om te sê wat gedoen word om […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!