Wankelende lugredery onder ANC beheer verkeer glo onder uiters moeilike finansiële omstandighede en gaan nou gered word deur handelsbanke – Kom nou daarvan as korrupsie en onbevoegdheid feesvier in die geledere

Jou belastinggeld gaan weereens aangewend word om groot salaris pakkette van die SABC bestuurders te betaal, ‘n propaganda instelling van die regering