Gruweldade en plaasmoorde in SA: Bekende Europarlementslid skep bewustheid dat reënboognasie in bloedige chaos verval het

Met die ANC-regime aan bewind in SA is daar minstens 24 munisipaliteite wat onder administrasie is, te danke aan algemene onbekwaamheid van amptenare

Die naakte waarheid van onteiening van plase in Suid-Afrika – Plase word nie vanself bewerk

Kersfees bonus vir motoriste sal sorg vir paar ekstra sente in beursie – AA voorspel groot afslag vir motoriste

VBS Bank sage: Sewe Limpopo munisipaliteite is op die rand van bankrotskap en daar is geen twyfel dat dienslewering geaffekteer gaan word hierdeur

Europese joernalis het Ramaphosa omtrent benoude spronge laat spring na vrae oor grondhervorming sonder vergoeding tydens sy besoek aan Europese Unie

Die skrif is aan die muur vir boere in Suid-Afrika – Grondonteiening sonder vergoeding is nou ’n ware werklikheid na wysiging van artikel 25 van grondwet aanvaar is

Rassisme op wittes – Talle blanke onderwysers afgedank om plek te maak vir swartes by Gautengse hoërskool

Nasionale uitsaaier-SABC wat feitlik bankrot is, blaas miljoene rande van belastingbetalers se geld op partytjies en bonusse terwyl honderde werkers afgedank word

Kry solank die kerse en paraffien lampies reg want dit blyk of krag onderbrekings ons voorland is – van die 15 Eskom kragstasies, het slegs 4 stasies voldoende steenkool om elektrisiteit te genereer

Ramaphose sê dat die tien jaar van Zuma se regeer tyd is die rede vir al die probleme van die land – gewoonlik gee hul mos altyd die skuld vir die witman en sy apartheid

President jakker die wêreld vol ten tye wat geweld, betogings, moord, stakings aan die order van die dag is en SA se skuldlas al hoe groter raak