ANC gatkruiper Max du Preez wil nou weer ’n koerantjie aan die gang kry, die slag ’n internet koerant getiteld Vrye Weekblad – wil seker die ANC se propaganda versprei?

Danksy die regerende ANC regime gaan dit sleg met SA – vooruitsigte word al donkerder met Eskom wat die land al dieper in die skuld dompel met beurtkrag

Suid-Afrika se nuwe staatsbeheerde bank kan ‘n groot fout van R7 miljard wees – Nasionale tesourie rig ‘n waarskuwing oor bekendstelling van staatsbeheerde bank in Suid-Afrika se huidige finansiële stelsel

Gin wonder SA is ’n mislukte staat, almal wil op die belastingbetalers se rug ry en staatskas bankrot steel- Okosa hoof wat R6 miljoen van Landbank gesteel het, skuldig bevind aan klagtes van geldwassery en bedrog

SAL betaal Comair R1,1 miljard, waar kry die bankrot staatsentiteit die geld vandaan?

SA suiker bedryf in krisis – ANC-regime is alreeds twee jaar gelede gewaarsku tog bly die regering onverskillig teenoor die bedryf deur suiker goedkoper in te voer van buiteland

Swart bestuurders het Eskom bankrot volgens mening van Senzo Mchunu, een van die ANC president, Cyril Ramaphosa, se vertrouelinge wat nou uitvaar teen die bestuurders van Eskom

ANC-regime kondig aan dat deskundiges uit Italië se hulp ingeroep is om swak diens van Eskom te herstel, dit terwyl Suid-Afrika wemel van uiters bekwame blankes wat die werk kan verrig

Eskom is glo tegnies bankrot en sy R420 miljard skuldlas maak tans 15% van die land se skuld uit – ANC het baie om te verduidelik aangesien hierdie sukkelende staats entiteit in die apartheidsbewind hoogs suksesvol en operasioneel was

ANC president bou swak rekord weens talle kere wat hy uitgevang waar hy waarheid verdraai nou weier Ramaphosa om kontrak te toon tussen sy seun en Bosasa – Iewers is ’n slang in die gras

Nasionale Gesondheid Versekering Wet wat binnekort ter tafel gelê word, wat gratis gesondheidsorg aan almal sal gee ongeag waar hul aanklop vir mediese sorg, sal lei tot chaos in privaat hospitale en kan land se ekonomie finaal knak

Vakbonde verwerp Ramaphosa se Eskom-divisieplan aangesien dit niks anders is as privatisering via die agterdeur nie en sal lei tot massa-werkloosheid oor groot gebiede