Was Apartheid dan wreder as Kommunisme? Waarom word die kommunistiese vlag nie verban nie?

“Indien die ou Suid-Afrikaanse vlag dus op grond van die aanstootlikheidswaarde daarvan tot haatspraak verklaar en verban moet word, kan ’n veel sterker argument aangevoer word dat die SAKP en selfs die ANC se vlag ook verban moet word.” Kyk hier hoekom Ernst Roets so sê:
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAKP beweer Zuma wil Ramaphosa afdank om hom met sy eks te vervang

Die SA Kommunistiese Party (SAKP) het ‘n verklaring uitgereik waarin hulle beweer dat Jacob Zuma beoog om Cyril Ramaphosa af te dank as die land se adjunkpresident en hom met sy eks, Nkosazana Dlamini-Zuma te vervang. Die SAKP beweer verder dat Zuma van ‘n Zoeloe regiment (Anabutho) gebruik wil maak om hom te beskerm in […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

EFF en die SAKP se Rooi Koalisie sneuwel in Sasolburg distrik

Die sogenaamde Rooi Koalisie het gesneuwel nog voordat dit kon begin, en nou is die moontlike koalisievennote behoorlik die duiwel in vir mekaar. Nadat die verkiesing in die Metsimaholo munisipaliteit (Sasolburg en omstreke) op ‘n dooiepunt uitgeloop het, het die EFF en die SAKP gepoog om ‘n sogenaamde Rooi Koalisie te vorm. Die koalisie het […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Erge interne verdeeldheid in ANC geledere en alliansies

Die interne verdeeldheid in die ANC se eie geledere, asook die ontevredenheid vanaf die kant van sy alliansievennote, die SAKP en Cosatu, het die naweek duidelik geblyk. Spanning loop hoog binne die ANC oor die aanwysing van hulle voorkeurkandidate met die oog op die ANC se leiersverkiesing in Desember. Bewerings word oor en weer deur […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Almal is omgekrap oor Zuma, nou is Cosatu deel van die groep

Die ongelukkigheid in die sogenaamde drieparty alliansie met Jacob Zuma, het nou ook by Cosatu uitgeslaan. Cosatu wil hê dat die minister van maatskaplike ontwikkeling, Bathabile Dlamini, as minister ontslaan moet word. Dlamini kon steeds geen bevredigende reëling maak vir die ordelike betaling van maatskaplike toelaes deur SASSA nie, en Cosatu is van mening dat […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SA Kommuniste Party daag ANC uit

Die SA Kommuniste Party (SAKP) bring ‘n dreigement tot uitvoer deur onder sy eie vaandel aan verkiesings deel te neem. Die SAKP gaan etlike wyke in die Metsimaholo-plaaslike munisipaliteit in die Vrystaat tydens ‘n tussenverkiesing betwis. Ontleders beskou dit as ‘n proeflopie vir die SAKP met die oog op die algemene verkiesing van 2019. Die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SA Kommunistiese Party raak nou regtig gatvol vir Zuma

Die SA Kommunistiese Party (SAKP) het ‘n beroep op die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se hoof, Shaun Abrahams, en sy departement gedoen om Zuma aan te kla op die meer as 700 klagtes van bedrog. Hulle het verder ‘n beroep op die ANC gedoen om Zuma af te dank. Volgens die SAKP het Zuma se erkenning […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Egskeiding in die lug – SAKP versoek dat pres. Jacob Zuma die “immigrante familie” nou moet vaarwel toeroep

Die SAKP het by monde van Blade Nzimande die ANC versoek dat pres. Jacob Zuma die “immigrante familie” nou moet vaarwel toeroep anders gaan die SAKP alleen aan die 2019 verkiesing deelneem. Intussen het die SAKP se eerste adjunk-sekretarisgeneraal, Solly Mapaila aangekondig dat hy reeds met regstappe begin het teen Zuma oor die kabinetskommeling waarin […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!