Pravin Gordhan sê Singh, ESKOM se hoof finansiële beampte, LIEG!

Die voormalige hoof finansiële beampte van Eskom lieg. Die duidelike beskuldiging kom uit die mond van die voormalige minister van finansies, Pravin Gordhan. Gordhan sê Singh vermy antwoorde, hy lieg en hy dink die parlementêre ondersoekkommissie is kinders. Hy beskuldig Singh ook daarvan dat hy deel is van die groot sameswering om belastingbetalers se geld […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Inbrake en brande by staatsinstellings is agv strydende politieke faksies

Strydende politieke faksies wat meeding om politieke mag blyk agter die onlangse vlaag van inbrake en brande by sleutel-staatsinstellings te wees, het ’n ontleder van die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) Dinsdag gesê. Die brande by die kantore van die premiers van die Oos-Kaap en Gauteng verlede maand is bedoel om adj.pres. Cyril Ramaphosa se faksie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!