Militêre kanon ploeg Supersport Park binne

‘n Militêre kanon wat aan die SA nasionale weermag behoort, het Donderdag deur die hindernisse by die Supersport Park in Centurion deur geploeg en op die veld geëindig. Wedstryde en byeenkomste wat by die stadion geskeduleer word, sal nie verskuif of uitgestel word nie. Siphiwe Dlamini, woordvoerder van die SANW, het gesê die ongeluk het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Pieter Groenewald, leier VF Plus: Polisie kan nie meer misdaad in SA beheer

Die minister van polisie se versoek om die weermag te ontplooi om die polisie by te staan met die bekamping van misdaad is ʼn erkenning dat die polisie nie meer misdaad in Suid-Afrika kan beheer nie, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald het in ʼn ledeverklaring in die parlement gesê […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!