Shabir Shaik: Mediese Wonderwerk of Zuma Era Oorblyfsel of Mediese Nalatigheid of uit en uit Bedrog?

Shabir Shaik, die boesemvriend van mnr Jacob Zuma, is die seer vinger van Departement Korrektiewe Dienste se stelsel van mediese parool. Shaik is op 3 Maart 2009 op mediese parool uit die tronk uit vrygelaat, nadat hy gediagnoseer was met hipertensie (hoë bloeddruk).

Vandag, 9 jaar later, speel Shaik gereeld gholf, loop in winkelsentrums rond, kuier lekker in restaurante, eet ongesonde kos soos pizza en doen sy besigheid soos tevore.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wapenskandaal: Twee presidente verbind met Zuma

Getuies in die tribunaal in Pretoria het twee Franse presidente verbind met Zuma en Mbeki rondom die wapenskandaal. Jacques Chirac het volgens Ajay Sooklal vir Thabo Mbeki versoek om die Nasionale Vervolgingsgesag te oorreed om ‘n ondersoek na die Thales wapenvervaardiger onder die mat te vee. Netso het Nicolas Sarkozy Zuma genader rondom dieselfde saak. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!