‘N Plaasaanval het omstreeks 01:30 in die Machadodorp-gebied, Mpumalanga, plaasgevind op 21 Oktober 2018. ‘N Vroulike slagoffer is deur vyf verdagtes aangeval. Sy is aangeval met ‘n kapmes (panga) waarna sy vasgebind is. ‘N Wit Toyota Hilux is deur die verdagtes geneem. Die voertuig is tans gekry. Daar is op die oomblik geen ander inligting..
Continue reading…