Woordewisseling vind plaas tydens raadsvergadering in Kimberly oor burgemeester se huishuur

’n Hewige woordewisseling het glo Woensdag in die Sol Plaatje-raadsvergadering ontstaan ná vrae oor die burgemeester se huishuur in Kimberley en ’n Valke-ondersoek.

Elizabeth Johnson, speaker, het glo ontken dat sy die vrae van Philip Vorster, DA-raadslid, vir insluiting op die sakelys goedgekeur het.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!