Die Spur restaurantgroep is geboikot, maar daar is nog verbruikersboikotte op pad

Nadat verbruikers die Spur restaurantgroep geboikot het en dit daartoe gelei het dat verskeie takke hulle deure moes sluit na hulle rassistiese optrede, dreig dieselfde verbruikers met nog twee boikotte.

Lesers van die Afrikaanse gesinstydskrif, Huisgenoot, is hoogs ontstoke oor dié tydskrif se uiters positiewe berig oor die blanke en Afrikaner hater, Julius Malema, se derde kind wat binnekort gebore gaan word.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Naspers daal tot laagtepunt: Groep finaal ontmasker as anti-wit

Die sensasionele berigte deur Beeld, Rapport en News 24 oor die Spur-man se “verlede”, het die groep finaal ontmasker as anti-wit, sê mediakenners. Die vraag word gevra watter reg die pers het om ‘n individu se reputasie aan te tas soos wat tans gebeur het. Bewerings is gemaak dat die man verskeie kere betrokke sou […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Spur’s trek swaar met die boikot aksie teen hulle

Nadat die restaurantgroep, Spur, ‘n aanrandingsaak teen ‘n wit kind verkeerd hanteer het en daarvan ‘n rasse-aangeleentheid gemaak het, het veral blankes in groot getalle begin om uit protes nie meer daar te eet nie. Dit het daartoe gely dat die grootbaas van die groep nou moet erken dat die boikot hom seer maak, en […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gesinsrestaurant soek witvoetjie by publiek na aandele skerp tuimel a.g.v. rasse voorval verlede maand

Na ‘n maand van volgehoue druk en boikot het die Hoof Uitvoerende Beampte van Spur, Pierre van Tonder, uiteindelik bes gegee en ‘n persverklaring uitgereik waarin hy erken dat Spur se hantering van die omstrede rasse-insident in Johannesburg, verkeerd was. Van Tonder erken dat die kwessie beter hanteer kon word. Ten spyte daarvan dat Spur-takke […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!