EFF pers DA af oor grondonteiening sonder vergoeding

Die DA se koalisievennoot in die groot metrorade, die EFF, dreig om die DA se beheer te beëindig deur uit die koalisie te tree, as die DA nie die EFF beleid van grondonteiening sonder vergoeding aanvaar nie.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Grondonteiening sonder vergoeding werp skadu oor Staatsrede

Klem wat die nuwe staatspresident Cyril Ramaphosa gelê het op die kwessie van grondonteiening sonder vergoeding het ongelukkig ʼn donker skaduwee gegooi oor ʼn eerste staatsrede met belofte.

Dis die kommentaar van dr. Pieter Groenewald, leier van VF Plus, op Ramaphosa se eerste staatsrede.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Staatsrede uitgestel, begin van Zuma se einde?

Die sogenaamde Staatsrede wat Donderdag sou plaasvind, is uitgestel met ten minste ‘n week. Staatshoof Jacob Zuma het geweier om uit te tree nadat die die top ANC lede hom Sondag so versoek het. Dit blyk dat die Zoeloekoning ook ‘n beroep op Zuma gedoen het om ter wille van die party uit te tree. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Parliment word weer omskep in ‘n sirkus oor die Staatsrede vir volgende week Donderdag

Zuma of nie Zuma?

Dit is die vraag wat opduik met die oog op die staatsrede wat volgende week tydens die opening van die Kaapse parlement gelewer moet word.

Opposisiepartye probeer verhoed dat die huidige staatshoof, Jacob Zuma, die rede moet lewer, en wil sien dat sy adjunk, Cyril Ramaphosa, die staatsrede moet lewer.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!