Munisipale werkers in Port Elizabeth saai verwoesting – word geondersteun deur ANC en EFF

Stakende munisipale werkers in Port Elizabeth het asdromme aan die brand gesteek, die strate met vullis bestrooi en verhoed dat werkers munisipale geboue verlaat.

Voertuie is beskadig en winkel eienaars het haastig al hul winkels gesluit. Geen arrestasies is egter gemaak nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Eskom het planne in plek om “ligte” aan te hou tydens onbeplande staking

Eskom het aangekondig dat hul planne in plek het om grootskaalse kragonderbrekings te voorkom sou die onbeplande staking plaasvind.

Eskom se skuldlas van R350 miljard het gemaak dat hulle geen verhogings aan werknemers kan gee nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

23 Vakbonde staak vandag – wat jy landwyd kan verwag

Werkers van nie minder nie as 23 vakbonde, waaronder die metaalwerkersvakbond Numsa, gaan Woensdag aan ’n landwye staking deelneem uit protes teen die voorstel van ’n nasionale minimum loon van R20 per uur. Optogte wat oor die land heen beplan word, kan grootskaalse ontwrigting meebring.

Die Suid-Afrikaanse federasie van vakbonde (Saftu) het gedreig om Woensdag die land tot stilstand te bring.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!