Op dieselfde dag dat die DG van Landbou, Mike Mlengana, sterk standpunt ten gunste van die land se boere ingeneem het, is hy deur die minister afgedank. Tydens verlede week se beraad oor plaasveiligheid en veediefstal in Pretoria, wat hy aangebied het, het hy gesê dat solank hy in sy posisie sit, sal hy wit..
Continue reading…