Ten spyte van massiewe korrupsie, ondoeltreffendheid en onreëlmatige uitgawes, toon die staats entiteit Eskom steeds ‘n winsgrens van meer as R20 miljard voor die tydperk van RCA eise van 2013 tot 2016. ‘n Mens kan maar net wonder en bespiegel waarheen al daardie winste gegaan het en die instansie weereens ‘n reddingsboei moes kry om..
Continue reading…