SANW verantwoordelik vir die dood van talle uitgeteerde perde

Strafregtelike aanklagte is aan handig gemaak teen die weermag nadat talle perde uitgehonger gevind is by ’n weermagbasis in Potchefstroom in Noordwes.

Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging het Maandag gesê dat die perde is in haglike toestande aangetref op ’n perseel van die weermag se spesialis-infanterie-eenheid (SAASIC) eenheid wat die land se grense patrolleer. Volgens die NDBV was die perde so uitgehonger dat hulle grond en hul eie ontlasting begin eet het.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Anoj Singh, voormalige hoof finansiële beampte van ESKOM, weier om te sing

Volgens berigte het Singh by die koor aangesluit wat sê: dit was nie ek nie, ek het nie geweet nie. Hy skaar hom dus by persone soos Lynne Brown, Qoedani Mahlangu en selfs seker Jacob Zuma wat die skuld op rade plaas in plaas daarvan om te erken dat hulle deel is van die verrottingsproses. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!