Die strukturele integriteit van ’n gebou van nog ’n skool in Gauteng is onder verdenking en onmiddellike ingryping deur die departement van onderwys is nodig om ’n ramp af te weer. So sê Johan Kruger, direkteur: operasioneel van die Suid-Afrikaanse Onderwysunie (SAOU), ná die tragedie Vrydag by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark toe ’n betonblok..
Continue reading…