Vaal Universiteit van Tegnologie skrap vooraf betaling vir ‘arm’ studente

Die Vaal Universiteit van Tegnologie en sy studenteverteenwoordigende raad  het ooreengekom dat studente wat uit huishoudings kom met ‘n inkomste van R350,000 en minder, nie registrasiefooie aan die begin van die jaar sal betaal nie. Studente van huishoudings wie se inkomste meer as R350,000 is, moet R4000 vooraf betaal. Dit kom na daar ’n verwarring […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Universiteite Suid-Afrika kap Malema oor onlangse uitlatings

Universiteite Suid-Afrika (USAf), wat bestaan uit visekanseliers, het hulle kommer uitgespreek oor politieke leiers se oproepe aan student om net by universiteite op te daag sonder enige vooraf aansoek of goedkeuring, en het ook Jacob Zuma se tydsberekening oor gratis tersiêre onderwys dui op politiekery. Sodanige uitlatings word volgens USAf as gevaarlik beskou vir die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Omstrede Mugabe jr. glo stil-stil terug by SA universiteit

Rob Mugabe (jr.), seun van die Zimbabwiese president midde-in die diplomatieke storm oor sy ma, Grace, is terug in die land en het sy studie aan die Universiteit van Johannesburg (UJ) hervat. Die 25-jarige Rob volg reeds sedert die begin van die jaar ’n graadkursus in argitektuur aan die UJ, al het hy na bewering […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!