Grondberaad by UNISA ontaard in wanorde en geweld

‘n Seminaar oor Artikels 25 en 36 van die Suid-Afrikaanse Grondwet by Unisa, het in wanorde en geweld uiteen gegaan nadat die EFF sy parlementêre geweldsmetode daar gaan uithaal het.

Politieke partye, navorsers en akademici het die beraad bygewoon, terwyl georganiseerde landbou nie teenwoordig was nie omdat hulle skynbaar nie uitgenooi is nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Lesufi besig met ‘n heksejag – teister Afrikaanse skole in Gauteng provinsie

Die VF Plus in Gauteng sê die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, moet ophou om Afrikaanse skole in die provinsie met swepe te slaan. Dit volg op die jongste voorval waar die LUR die Laerskool Danie Malan in Pretoria-Noord aanvat in die media en op sosiale media oor die skool se taalbeleid. Skynbaar […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afrikaans as onderrigtaal se dae getel by Universiteit van Stellenbosch

Die beslissing van die hooggeregshof in Kaapstad om die Universiteit van Stellenbosch (US) se huidige taalbeleid te handhaaf, is ʼn klap in die gesig van alle Afrikaanssprekendes en minag die internasionaal erkende beginsel van minderheidsregte, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. Die hof het dit gedoen deur die veldtog Gelyke Kanse se […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!