SAPD topbestuur erken dat sommige polisiebeamptes nie kan lees of skryf

LP’s was Donderdag “verstom” en “ontsteld” toe ’n lid van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se topbestuur erken het dat sommige polisiebeamptes nie kan lees of skryf nie. Dit het geblyk uit ’n antwoord van lt.genl. Fannie Masemola, nasionale adjunk-kommissaris van polisiëring, by die voorlegging van ’n nuwe regrukstruktuur vir die polisie aan die parlementêre portefeuljekomitee […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verdere vuurwapen-amnestietyd vir SAPD hoogs onwaarskynlik

Dit blyk dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens nie sommer maklik nóg ’n amnestieperiode vir die inhandiging van vuurwapens gaan kry nie. Die rede is omdat hy nie antwoorde kon verskaf of sommige van die wapens wat tydens die vorige amnestietydperk ingedien is, met enige misdade verbind kon word nie. Komiteelede van die Parlement se portefeuljekomitee vir […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!