Derduisende stem dat Afrikaans die primêre onderrigtaal op NWU kampus bly

Derduisende mense het Saterdag teen die Noordwes-Universiteit (NWU) se taalbeleidsverandering gestem, sê die vakbond Solidariteit.

Altesame 61 275 individue, onder wie 2 116 voornemende ouers, 5 147 studente, 4 724 ouers van huidige studente en 4 220 alumni van dié universiteit, het Saterdag onder meer gestem dat Afrikaans die primêre onderrigtaal op die Potchefstroom-kampus bly.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!