Nog ‘n stad tot stilstand gebring deur taxi eienaars – Niks nuuts in nuwe SA

Jare gelede is al gesê dat taxi eienaars enige dorp en stad kan “toemaak” deur net al die in- en uitgangroetes te blokkeer. Pietermaritzburg is tot stilstand gebring deur taxibestuurders wat strate geblokkeer het en daarna amok gemaak het deur bande te brand. Ten minste een motor is aan die brand gesteek en soos al […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

29 vas ná konflik tussen Uber-bestuurders en taxibestuurders naby OR Tambo Internasionale Lughawe

Altesaam 29 verdagtes is in hegtenis geneem nadat taxibestuurders Vrydagoggend paaie naby die OR Tambo Internasionale Lughawe versper het. Kobeli Mokheseng, woordvoerder van die Ekurhuleni Metropolisie (EMPD), het aan die media gesê die 29 verdagtes is in samewerking met die SAPD in hegtenis geneem op aanklagte van openbare geweld en obstruksie van verkeer. Hulle is na […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Taxi betogings raak gewelddadig in Pretoria – Ons Verskaf Belangrike Dienste – kan nie verkeersboetes te betaal

“Ons verskaf belangrike dienste. Om ons te vra om verkeersboetes te betaal sou onredelik wees!” So sê ’n taxibestuurder wat homself net as Themba voorgestel het. Themba was een van die honderde taxibestuurders wat van vroeg Woensdagoggend die paaie by Mabopane en die naburige Soshanguve in die noorde van die stad afgesper en doelbewus stadig […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Blanke man byna dood na dat ‘n taxibestuurder hom aanrand !! Twee teen een.

‘n Blanke man is byna deur twee taxibestuurders met bakstene doodgeslaan in ‘n voorval van klaarblyklike rasgedrewe padwoede. Die 43-jarige mnr. Carel Kruger kon uiteindelik aan die aspirant moordenaars ontkom deur tussen ander motors in te vlug. Selfs twee Metropolisielede het geweier om hom enige hulp te gee, en in hulle teenwoordigheid het die taxibestuurders […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!