Die koeël wat in ’n plaasaanval Saterdagaand vir Bettie Nel (82) bedoel was, het haar gemis en in haar Bybel vasgeslaan. “Die koeël sit nog in die Bybel vas,” het Isabella Niemand Sondagoggend vertel oor die plaasaanval laat Saterdagaand in die Buhrmansdrif-omgewing naby Mahikeng in Noordwes. Die aanvallers het Niemand se pa, Thys Pienaar (63),..
Continue reading…