Omstrede Noordwes premier is klaarblyklik besig om ‘n toer te organiseer teen Ramaphosa

Die omstrede Noordwes premier,Supra Mahumapelo, is klaarblyklik besig om ‘n toer te organiseer deur Wes-Transvaal om steun te werf in sy geveg teen Cyril Ramaphosa, wat dié provinsie onder die sentrale regering onder administrasie geplaas het.

Sy grootste vrees is klaarblyklik strafregtelike klagtes teen hom oor sy beweerde bedrog en korrupsie in die provinsie. Volgens Die Valke het al die korrupsie klagtes in die provinsie ‘n “voetspoor van Supra“ op een of ander manier.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Motorfietse brul teen plaasmoorde

Die 911 motorfietsryers is tans besig met ‘n toer deur die land om die aandag op plaasmoorde te vestig en verset daarteen aan te moedig.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!