Die Franse oliemaatskappy Total, het Donderdag oggend bekend gemaak dat hy ’n kolom gas raakgeboor het na aan die Suid-Afrikaanse kus. Total sê die ontdekking is van groot belang vir die Suid-Afrikaanse ekonomie, en die moontlikheid van lae graad olie is nie uitgesluit nie. Die gas is sowat 175 kilometer van die suidkus raak geboor..
Continue reading…