’n Vroulike lid van die Tshwane-metropolisie is onder die 23 mense wat Vrydag in hegtenis geneem is in verband met misdade wat verband hou met transitorooftogte, het die SAPD Sondag bekend gemaak. “ ’n 32-jarige man en sy meisie in Vrydag in hegtenis geneem weens ’n transitorooftog wat in Mei in Boksburg plaasgevind het. Twee..
Continue reading…