Steenkooltekort maar geen beurtkrag – Pravin Gordhan

Volgens minister Pravin Gordhan sal daar geen beurtkrag wees die winter nie.

Hy maak die stelling terwyl Eskom beweer dat kragstasies ‘n steenkooltekort ervaar.

Waarnemers meen daar sal maar eers gesien word of Eskom so vinnig omgekeer kan word met of sonder kontant hulp van Tesourie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Voorsitter van Transnet, Linda Mabaso bedank

Die voorsitter van Transnet, Linda Mabaso, het met onmiddellike effek bedank kort voor daar ‘n aandeelhouersvergadering sou plaasvind.

Twee nie-uitvoerende  direkteure, Vusi Nkonyane en Yasmin Forbes, het ook bedank.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die vergete oud-Spoorweg-werkers van Suid-Afrika wat van aalmoese moet leef

Op baie dorpe en in die stede se armer woonbuurte sit hulle nou, oud en vergete op hul voorstoepe; en hulle wag. Soms sal jy ’n brief in die koerant sien van een van hulle wat by Transnet en die regering pleit: Moet ons tog nie vergeet nie. Ons maandelikse pensioengeld is te min om op te oorleef. Maar niks gebeur nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Duitsers ook nou op berugte Guptas se spoor

Die sagteware firma SAP het bekend gemaak dat daar onreëlmatighede was in transaksies waarby die Guptas betrokke was.

Meer as R128 miljoen is betaal aan Gupta beheerde maatskappye om transaksies by Eskom en Transnet te bekom.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog ‘n korrupsienes ontbloot, die keer in Transnet

Die eksvrou van Transnet se gewese regshoof Kennetth Diedericks, Yvette, het ‘n 17-bladsye eedsverklaring gemaak oor ‘n nes van korrupsie in Transnet. Vervat hierin is luukse vakansies in New York, Dubai, Frankryk en nog meer wat betaal is uit terugbetalings wat haar eks ontvang het van verskaffers en prokureurs. Kenneth het in 2015 bedank na […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Staatsbeheerde instansies is laat betalers

Minister Lynne Brown van openbare ondernemings het op navraag bevestig dat Denel, die staatsbeheerde wapen vervaardiger, se skuld in begin November R687 miljoen beloop het. Daarvan was R266 miljoen se uitstaande skuld ouer as 30 dae, R86 miljoen ouer as 60 dae, R185 miljoen ouer as 90 dae en R151 miljoen ouers as 120 dae. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Transnet word ook betrek by staatskaping en verbind met Gupta’s

Lede van die parlement van verskillende politieke partye het Dinsdag versoek dat ondersoek ingestel moet word oor bewerings van staatskaping by die staatsbeheerde vrag- en logistieke maatskappy, Transnet. Siyabonga Gama, uitvoerende groepshoof by Transnet, en sy span het voor die parlementêre komitee oor openbare rekeninge (Scopa) verskyn om te verduidelik hoe hulle vorder met ʼn […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

FBI ondersoek multimiljoen rand kontrakte

Die Federale Buro van Ondersoek (FBI) in die VSA is besig is om ondersoek in te stel na die multimiljoen rand kontrakte wat die Guptas deur Transnet verkry het. Geld wat tussen Suid-Afrika, Dubai en die VSA oorgeplaas is sal onder die soeklig kom. Ashish en Amol Gupta word betrek as Amerikaanse burgers en hulle […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Transnet Pensioen-trekkers se saak na die konstitusionele hof

Die sukkelende Transnet-werkers se dekade lange stryd om hul pensioengeld uitbetaal te kry, sal volgende maand in die konstitusionele hof in Johannesburg aangehoor word. So het adv. Anton Alberts van die VF Plus Woensdagoggend op Kerkplein in Pretoria aan ʼn groot groep Transnet-pensioentrekkers gesê. ʼn Onafhanklike regspan sal die aansoek voor die konstitusionele hof bring. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Transnet direkteure aangekla oor pensioene

Nuwe inligting oor maatskappye met Gupta-konneksies se stroping van Transnet-werkers se aftreefondse het daartoe gelei dat die VF Plus die trustees wat op die Transnet Tweede Vastevoordeelfonds (TTVVF) se raad dien en wat direkteure is van Transnet, gaan verkla by die Maatskappyekommissie en versoek dat hulle onbevoeg verklaar word om as direkteure te dien. Adv. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Transnet: Pensioenarisse sterf uit – uitvoerende hoofde kry miljoene – pensioenarisse trek aan kortste ent

Die aantal lede van een van die Transnet-pensioenfondse wat net 2%-verhogings per jaar kry, het van 2016 tot 2017 met 3 342 gekrimp en is byna 6% minder as die vorige jaar, blyk uit syfers uit die Transnet-jaarverslag. Die ledetal van die Transnet Tweedevastevoordeelfonds was teen einde Maart vanjaar op 52 925, wat 3 342 […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog instellings se krediet word afgegradueer danksy BEE

Die Fitch graderingsmaatskappy het Absa, Nedbank, First Rand, Standard Bank, Investec, Eskom, Transnet en MTN afgradeer na BB+ oftewel rommelstatus. Standard & Poor’s het Santam, Sanlam, Exxaro en Ou Mutual afgradeer. Die meeste van die instellings het reeds toegegee vir die regering se swart bevoordelingsvereistes, sonder dat daar noodwendig na bekwaamheid gekyk word by die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!