Kaapstadse burgemeester, Patricia de Lille klou soos klitsgras aan haar amp

Terwyl die DA alles in sy vermoë doen om van sy Kaapstadse burgemeester, Patricia de Lille, otslae te raak, blyk dit dat sy beslis nie gaan toelaat dat hulle oor haar loop nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verkragklag: Hooflanddros van Bloemfontein word geskors deur minister

Die hooflanddros van die Bloemfonteinse landdroshof is voorlopig geskors nadat ’n 42-jarige vrou ’n klag van verkragting teen hom by die minister van justisie ingedien het. Adv. Michael Masutha, minister van justisie, sê in ’n skorsingsverslag Mziwonke Hinxa, die hooflanddros, se skorsing tree dadelik in werking en hy bly geskors tot die afhandeling van ’n […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Probleme op die horison vir Universiteit

Die Universiteit van Kaapstad sit met ‘n beplande “staking” waar studente en unie werkers dreig om teen Donderdag die universiteit te “sluit”. Studente met uitstaande skuld en werkers wat uitgekontrakteer is vorm die kern van die protes. By die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie dreig probleme waar vier studenteleiers in ‘n tugverhoor betrokke is.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!