Katie Hopkins kom na SA oor plaasmoorde, ons kan maar net sit en kyk wat gebeur

Die Britse TV persoonlikheid, Katie Hopkins, kom na Suid-Afrika om verslag te doen oor plaasmoorde. Sy het sover gegaan om dit die gevolg van “anti-white cleansing” te noem. Hopkins is bekend vir haar standpunt teen Moslems, immigrante en het Donald Trump ondersteun in sy presidentsveldtog. Met meer as 90 000 Twitter volgelinge kan sy plaasmoorde […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Mosie van wantroue teen Helen Zille het op die ANC ge-backfire

Die mosie van wantroue teen die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, het op die ANC ge-backfire. Só meen Ferlon Christians, die leier van die ACDP in die provinsie en ’n LPP. Die ANC het Donderdagaand in die provinsiale wetgewer geëis Zille moet uit haar pos as premier geskors word. Die mosie het gevolg op ’n omstrede […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!