Lugredery SAL se geldsake stink behoorlik

SA Lugdiens kan nie sy geldelike verpligtinge nakom nie en is kniediep in die skuld.

Die erkenning kom van Luvuyo Jarana, die bestuurshoof van SAL. Hy het ‘n voorlegging aan ‘n parlementêre oorsigkomitee gemaak.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Onwettige sake transaksies deur staatsamptenare tap staatskas leeg

Staatsamptenare doen klaarblyklik soveel sake met die regering, dat dit die staatskas behoorlik leegtrek.

Die voorsitter van die parlement se Staande Komitee oor Openbare Rekeninge, Themba Godi, eis nou dat dié amptenare afgedank moet word.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boer se brief oor onteiening aan Cyril, Malema

Graag skryf ek hierdie brief oor die beplande onteiening sonder vergoeding en hoe dit boere en gemeenskappe gaan raak aan pres. Cyril Ramaphosa of Julius Malema.

Ek is ’n boer in die Vrystaat, wat op ’n plattelandse dorp woon. Die hele omliggende gemeenskap is afhanklik van winsgewende boerderybedrywighede.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC “tegnies” bankrot – uitgawes oorksy bates

Die ANC is tegnies bankrot aangesien sy uitgawes sy bates oorskry. Dit blyk uit die uitgaande tesourier-generaal van die ANC, Zweli Mkhize se verslag aan die duisende ANC lede die naweek. Die ANC het skuld van R215 miljoen en het ‘n tekort van R47 miljoen vir die afgelope finansiële jaar. Die party het R750 miljoen […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is Petro-SA betrokke in “kaping” aantuigings, wat is die voorland vir die petrolprys?

Bewerings van ‘n beoogde kaping van Petro SA is deel van ‘n hofaansoek wat gebring is deur ‘n vorige raadslid Willem Steenkamp. Volgens Steenkamp is hy en ander raadslede afgedank nadat hulle nie ‘n vennootskapsooreenkoms van ‘n Russiese firma ondersteun het nie as gevolg van bande wat die firma met Jacob Zuma het. In die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!