Swart-op-swart rassisme by Unisa

Swart Unisa werknemers beskryf hul werksomstandighede onder swart amptenare as “giftig”.

Verhore voor die SA Mensregte Kommissie handel oor rassisme, seksisme en diskriminasie, maar die wit baas, professor Peter Havenga, is hulle held.

Klagtes teen Havenga is glo gemaak om die aandag af te trek van swart-op-swart rassisme.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Grondberaad by UNISA ontaard in wanorde en geweld

‘n Seminaar oor Artikels 25 en 36 van die Suid-Afrikaanse Grondwet by Unisa, het in wanorde en geweld uiteen gegaan nadat die EFF sy parlementêre geweldsmetode daar gaan uithaal het.

Politieke partye, navorsers en akademici het die beraad bygewoon, terwyl georganiseerde landbou nie teenwoordig was nie omdat hulle skynbaar nie uitgenooi is nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Slim Spookstudente kry deesdae beurse by Unisa

Ses verdagtes is in Pretoria in hegtenis geneem op beweerde manipulering van ‘n beurs stelsel by Unisa.

‘n Unisa betalingsadministrateur, ene Thandie Esbie, het “spookstudente” op die stelsel geplaas en sodoende meer as R1,7 miljoen gesteel van die SA Agentskap vir Wetenskap en Tegnologie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Registrasies by Unisa word ontwrig deur Staking

Registrasieproses by Unisa kampus is Woensdag ontwrig deur Lede van die National Health and Allied Workers Union (Nehawu). Nehawu het Dinsdag aangekonding dat werkers gaan staak aangesien loononderhandeling tussen die vakbond en die universiteitsbestuur  ’n dooiepunt bereik het. Werkers wat aan die vakbond behoort eis ’n salarisverhoging van ongeveer 12% terwyl die universiteitsbestuur slegs ’n […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Unisa Regsfakulteit in rassedebakel – “wittes moet hel toe gaan”

Spanning tussen wit en swart akademici by Unisa se regsfakulteit het breekpunt bereik nadat rasse uitlatings soos “wittes moet hel toe gaan” tussen lede plaasgevind het. Dit het daartoe gelei dat die Menseregte Kommissie (MRK) ingeroep is om die situasie te ontlont Dit is nie bekend of enige klagte van rassisme aanhangig gemaak is teen […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Regsdosent, Benny Morota van Unisa, voor hof gedaag oor rassistiese anti wit opmerkings

Die vakbond Solidariteit gaan dringende stappe teen Benny Morota, ʼn regsdosent aan die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa), doen nadat dié universiteit “weereens sy rassistiese optrede oorgesien het”. Swart akademici onder leiding van Morota het glo tydens ʼn vergadering met die akademici en die visekanselier op 30 Junie vanjaar teenkanting gebied teen die heraanstelling van prof. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

UNISA: STUDIEMATERIAAL EN UITSLAE LAAT EN PUNTE VERKEERD BEKEND GEMAAK’

Die wiele is skynbaar besig om af te kom by Suid-Afrika se grootste instelling vir afstandsonderrig. Dosente en studente blameer swak administrasie daarvoor dat studiemateriaal gedurig laat is en dat studiemateriaal verkeerd of laat bekend gemaak word. “Unisa laat ons in die steek, nes met die aflewering van studiemateriaal,” het Tebs Reginald Maandag op een […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!