UNIVERSITEITE NUUS:- die Pukke verraai ook Afrikaans

‘n Hewige debat is aan die gang nadat ‘n dokument die lig gesien het waarvolgens dit wil voorkom of Afrikaans as onderrigtaal teen 2021 uitgefaseer moet wees by Pukke.

Die registrateur van dié universiteit het dit tydens ‘n radio onderhoud ontken, maar haar poging tot gerusstelling word nie ernstig opgeneem nie, in die lig van gebeure by ander universiteite.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vaal Universiteit van Tegnologie skrap vooraf betaling vir ‘arm’ studente

Die Vaal Universiteit van Tegnologie en sy studenteverteenwoordigende raad  het ooreengekom dat studente wat uit huishoudings kom met ‘n inkomste van R350,000 en minder, nie registrasiefooie aan die begin van die jaar sal betaal nie. Studente van huishoudings wie se inkomste meer as R350,000 is, moet R4000 vooraf betaal. Dit kom na daar ’n verwarring […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

EFF dreig universiteite om hulle tot ‘n totale stilstand te bring

Die EFF het universiteite verder gedreig na hulle aanvanklike oproep dat voornemende studente moet opdaag om te registreer nadat Jacob Zuma gratis tersiêre onderrig beloof het. In die EFF se jongste uitspreek dreig hulle om die instellings tot ‘n totale stilstand te bring indien “inloop” studente nie toegelaat gaan word nie. Volgens Peter Keetse van […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Universiteite Suid-Afrika kap Malema oor onlangse uitlatings

Universiteite Suid-Afrika (USAf), wat bestaan uit visekanseliers, het hulle kommer uitgespreek oor politieke leiers se oproepe aan student om net by universiteite op te daag sonder enige vooraf aansoek of goedkeuring, en het ook Jacob Zuma se tydsberekening oor gratis tersiêre onderwys dui op politiekery. Sodanige uitlatings word volgens USAf as gevaarlik beskou vir die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gratis Hoër Onderwys – Zuma se R12 miljard flater

Ten spyte van advies daarteen het Jacob Zuma aangekondig dat hoër onderwys vanaf 2018 gratis sal geskied aan “arm” studente. Die minister van finansies, Malusi Gigaba, het glo gepleit by Zuma om te wag tot die begroting in Februarie 2018 voor daar enige besluit en aankondiging gemaak moet word. Gigaba is heel onkant gevang deur […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Neorassisme, wanbestuur, onkundigheid en korrupsie verwoes Suid Afrika

Neo-rassisme en RSA verval saamgestel uit 4 artikels en ‘n klankbaan oor neo-rassisme   Volksmoord die vernietiging van Geskiedenis , Erfenis, Monumente, Standbeelde, Kultuur, Skole en Universiteite,Taal en Godsdiens Nie alleen is ons gedompel in “krag en water krises as gevolg van wanbestuur, onkundigheid en korrupsie nie maar ons stede is besig om heeltemal te […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!