Eens pragtige Vaaldam word nou vol riool gepomp, mens kan maar net wonder of Jan van Riebeeck ook die skuld kry vir dit

Wilgerivier en Vaaldam deur riool besoedel – VF Plus dring aan op nasionale ingryping