Geen vriendskapsbande tussen NUMSA en Ramaphosa

Alhoewel Cyril Ramaphosa uit die vakbondwese kom, is nie alle vakbonde hom noodwendig goedgesind nie.

Dit het geblyk uit ‘n Werkersdag toespraak van NUMSA se hoofsekretaris, Irvin Jim.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

23 Vakbonde staak vandag – wat jy landwyd kan verwag

Werkers van nie minder nie as 23 vakbonde, waaronder die metaalwerkersvakbond Numsa, gaan Woensdag aan ’n landwye staking deelneem uit protes teen die voorstel van ’n nasionale minimum loon van R20 per uur. Optogte wat oor die land heen beplan word, kan grootskaalse ontwrigting meebring.

Die Suid-Afrikaanse federasie van vakbonde (Saftu) het gedreig om Woensdag die land tot stilstand te bring.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Suid-Afrika se Staatsdiens en vakbonde verniel die land

Suid-Afrika sit vandag met ‘n staatsdiens wat die land leeg melk en ‘n versameling vakbonde. Saam swaai hulle die septer van wanfunksionering en uiteindelike ondergang.

Van die land se 283 munisipaliteite is een derde geheel wanfunksioneel en nog een derde is op die rand van die afgrond. Party stede – sê Nhlanhla Nene, minister van finansies – is op die rand van ondergang. Dis die plekke wat 80% van die land se groeikoers (van ‘n skamele 1%) oplewer.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Suid-Afrika is gedompel in chaos na landwye busstaking

Vandag is die tweede dag van ‘n landwye busstaking, wat gister reeds tot erge ontwrigting gelei het. Talle werkers kon nie by hulle werk uitkom nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nasionale busstaking lyk onvermydelik

Kaapstad – Golden Arrow Bus Services (Gabs) en vervoer unies het gewaarsku van ‘n dreigende nasionale busstaking.

Die waarskuwing volg op ‘n dooiepunt in die jaarlikse loononderhandelinge, tussen die werkgewersvereniging en vyf vervoerkunte: die SA Vervoer- en Verwante Werkersunie (Satawu), Vervoer- en Verwante Werkersunie van SA (Tawusa), Vervoer- en Omnibuswerkersunie (Towu), Nasionale Unie van Metaalwerkers van SA (Numsa) en Tirisano Vervoerwerkersunie
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

61 000 nuwe werksgeleenthede dalk in wiele gery na Numsa interdik

Die Minister van Energie het in ‘n laataand interdik bloedneus gekry, nadat die hof ‘n aansoek van die vakbond Numsa toegestaan het.

Radebe was op die punt om verskeie ooreenkomste te onderteken met onafhanklike verskaffers oor hernubare energieverskaffing.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Staking in die staal-en-ingenieursbedryf lyk onafwendbaar

’n Staking in die staal-en-ingenieursbedryf lyk onafwendbaar en gaan verreikende gevolge hê vir dié arbeidsintensiewe bedryf met 350 000 werkers en sowat 10 000 maatskappye. Die bedingingsraad vir die bedryf (die MEIBC) is verlede maand onder geregtelike administrasie geplaas. Die raad kry nou net 14% van sy normale inkomste vir administrasie vir die oplos van […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!