China beskik huidig oor 19% van die wêreldpopulasie. 53% van die wêreld se sement word deur hulle verbruik 48% van die wêreld se ystererts en 47% van die wêreld se steenkool. In 2010, het China elf keer meer staal geproduseer as die VSA en hou die wêreldrekord vir die vervaardiging en verkope van18 miljoen voertuie..
Continue reading…