Alliansie-vennote verwelkom ANC-besluit oor Zuma

Lede van die drieparty-alliansie het die besluit van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) verwelkom om president Jacob Zuma te herroep.

Die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule, het Dinsdagmiddag die aankondiging by ‘n media-inligtingsessie by Luthuli House gemaak.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!