Departement van minerale hulpbronne:” Veiligheid van myne is die verantwoordelikheid van alle rolspelers

JOHANNESBURG – Die departement van minerale hulpbronne het ‘n beroep gedoen op waaksaamheid oor gesondheid en veiligheid in die mynsektor.

Die appèl van die departement volg op die toename in die aantal mynsterftes wat in die eerste kwartaal van hierdie jaar aangeteken is
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Belastingbetalers hoes vir Dlamini-Zuma se veiligheid

Die VF Plus het bekend gemaak dit het belastingbetalers sedert November verlede jaar al byna R800 000 gekos om dr. Nkosazana Dlamini-Zuma se bloulig-brigade en veiligheid te finansier in haar veldtog om president van die ANC en moontlik ook van Suid-Afrika te word. Dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, het gesê dié inligting […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuutste misdaad statistieke – Plaasmoorde styg onrusbarend

Volgens TLU SA se statistiek, steek 2017 sleg af in vergelyking met die situasie dieselfde tyd verlede jaar. In 2016 is 295 aanvalle en 52 moorde geregistreer terwyl die ooreenstemmende periode vanjaar ‘n styging na onderskeidelik 347 en 65 aantoon. “Die situasie op Suid-Afrikaanse plase en landbouhoewes neem ernstige krisisafmetings aan en dit is duidelik […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hoe kan ons nog veiligheid koop in Suid-Afrika?

Veel meer as net ’n vrees vir misdaad word losgelaat wanneer ’n burger van “veilige Suid-Afrika” aan die “onveilige Suid-Afrika” blootgestel en aangeval word. Hoewel dit twee uiteenlopende wêrelde is, is dit een land en is oor en weer blootstelling aan misdaad onafwendbaar. Luukse, en selfs effe minder luukse toerbusse het gewild begin word onder […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog ‘n Blanke Boer word deel van die statestieke

Die gesprek wat die minister van polisie met Agri SA gehad het oor plaasmoorde, was nog nie eens behoorlik verby nie, of nog ‘n boer word vermoor. ‘n Dokter van Ellisras, dr. Werner Emslie, is op sy plaas buite die dorp doodgeskiet, terwyl sy vrou, dr. Mariëtte Emslie en hulle dogter Barbara, ernstig beseer is. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Noodroep: Boere beveilig julleself, skerp jou sekuriteit op

Boere en plaasbewoners word opgeroep om hulle eie veiligheid in en rondom hulle huise op te skerp. Die oproep kom van TLU SA se voorsitter in die Noordstreek, mnr. Steven Vermaak, na die gewelddadige tydperk wat in Augustus 2017 beleef is met 34 plaasaanvalle en 8 moorde. “Elke boer en plaasbewoner moet gaan kyk en […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nederlander erg gemartel voor dood – “Ons het ‘n African Dream gehad…”

Ons het ʼn African dream gehad, weet jy, ons wou net gelukkig hier kom lewe. Arine Prins gaan haar man se liggaam terug Nederland toe vat nadat hy wreed op ‘n plaas in Mpumalanga vermoor is. Peet van Es (54), sy vrou, Arine, en ‘n vriend is Vrydagaand op die plaas Moseley in Barberton deur […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma vernietig SA, maar is dit nie ‘n goeie ding? Tensy jy onderdrukking van minderhede ondersteun?

Ja, Zuma vernietig SA, maar is dit nie ‘n goeie ding nie? Tensy jy swart oorheersing en onderdrukking van minderhede ondersteun? Terwyl almal op die anti-Zuma wa spring en hom nou blameer vir alles wat verkeerd is in SA, en daar is baie, en wat verkeerd is in hul lewens, moet ons dalk wonder of […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is daar ‘n Toekoms in Suid Afrika Vir die Witman?

Die program is saamgestel deur artikels oor die toekoms van die witman in SA asook ‘n klankbaan deur Karin Smith van RFSA oor die die houding van die regerende Party teenoor die witman, en laastens, artikels oor die jongste plaasmoorde en waarskuwings en raad oor hoe om jou eie lewe te red in die geval […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boere beveilig julself teen aanvalle – SEWE Aanvalle in 3 Dae!

Die jongste plaasaanval by Vredefort-aanval word ingesluit by altesaam sewe plaasaanvalle wat sedert Vrydag oor die land heen plaasgevind het, het die TLU SA gesê. TLU se woordvoerder, Henry Geldenhuys sê ‘n vrou is op die Motloti Lodge by Thabazimbi in Limpopo dood toe vier mans haar en haar man aangeval het. Nog mense is […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!