Vir die derde keer sedert 1994 word die ou kwessie oor die verskuiwing van die Parllement na Pretoria opgehaal.
Mandela het in die jare 90 probeer. Zuma het dit 4 jaar gelede opgehaal – glo om geld te bespaar. En pas gister het Baleka Mbete bevestig dat ‘n taakspan gevorm is om ‘n impakstudie te doen oor die moontlikheid daarvan om die Parlement na Pretoria te skuif.
Continue reading…