Die Afrikaner volk herdenk Van Riebeeckdag

Tot nie so lank gelede nie, was die 6e April ’n openbare vakansiedag in Suid-Afrika en het as Van Riebeeck- en later Stigtingsdag bekend gestaan.

In nakoming van ’n eeue oue gelofte deur Jan van Riebeeck, wat die VOC-nedersetting aan die Kaap de Goede Hoop op 6 April tot stand gebring het, is
die aankoms van hom en sy geselskap vir baie dekades jaarliks paslik in die land gevier.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!