Toepassing van skoolreëls veroorsaak ‘n rasseherrie by Hopetown skool

Die toepassing van skoolreëls wat vir alle leerlinge geld is die naweek by die Hoërskool Hopetown in ‘n rassevoorval omskep toe ʼn leerder se selfoon afgeneem is toe sy dit nie by haar mag gehou het nie en haar broer toe op sosiale media die skoolhoof van rassisme beskuldig het, sê dr. Wynand Boshoff, leier […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!