Prasa koop 174 bakkies, minibusse teen ‘n koste van meer as R57.6 miljoen met belastingbetalers se geld … net sodat hul kan stof vergaar in parkeerterrein

Nuwe slenter om gesteelde voertuie landuit te smokkel – steek dit onder lekkergoed weg

Verkeerspolisie sal nou voetpatrollies moet doen in Emfuleni distrik na Bidvest beslag gelê het op munsipale voertuie

Cele op ‘n missie – wil nou gesteelde karre en goedere gaan soek in Malawi

Orals brand dit in SA en dit is beslis nie braaivleis vure nie!

Polisiekantoor in Oos-Kaap besit nie enkele blitspatrollie voertuig wat werk

Munisipaliteit huur lorries ten duurste terwyl daar 80 van die dorp s’n staan en roes

Elke hond kry sy dag – NVG slaan toe op Gupta bates

Ministers koop blink motors met belastingbetalers se swaar verdiende geld

Dit gons oor gesteelde voertuie in munisipale stoor

Wie dink jy is die mees Potensiële Wêreldleier – Amerika of China?