Gigaba trap klei oor burgerskap van Guptas

Malusi Gigaba, voormalige minister van finansies en tans minister van binnelandse sake, is deur opposisie partye uitmekaar getrek oor sy weersprekende verklarings rondom die burgerskap van die Guptas. Hy en sy direkteur-generaal het mekaar ook oor die saak weerspreek.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Pravin Gordhan sê Singh, ESKOM se hoof finansiële beampte, LIEG!

Die voormalige hoof finansiële beampte van Eskom lieg. Die duidelike beskuldiging kom uit die mond van die voormalige minister van finansies, Pravin Gordhan. Gordhan sê Singh vermy antwoorde, hy lieg en hy dink die parlementêre ondersoekkommissie is kinders. Hy beskuldig Singh ook daarvan dat hy deel is van die groot sameswering om belastingbetalers se geld […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Pravin Gordhan funksie word ontsier met ontlasting

Die ANC-Jeugliga in KwaDukuza veroordeel die beweerde neergooi van ontlasting, vermoedelik deur sommige van sy lede, Sondag by ’n geselligheid wat deur die voormalige minister van finansies, Pravin Gordhan, bygewoon is en waar hy ook ’n toespraak gelewer het. “Ek weet niks van dit nie. Ons het nooit tot so-iets ooreengekom nie,” sê Musa Zondi, […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!