TLU SA – Boere sal self oor hulle grond besluit

Die boere, wat hulle grond al vir eeue wettig besit, sal self besluit oor die status van hulle grond, en raak nou moeg daarvoor dat ander rolspelers buite die landboubedryf voorskriftelik probeer wees oor wat met boere se grond moet gebeur, of wat boere met hulle grond wil doen.

Daarom sal geen voorstel of gepoogde ooreenkoms wettig of aanvaarbaar wees as boere nie self, en in besonder die hoofrolspeler, is sodanige gesprek is nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boere moet kwart van hulle plase vir SEB afstaan

Die onlangse aankondiging deur die ANC regime dat die Kode vir Swart Ekonomiese Bemagtiging aangepas word sodat minstens ‘n kwart van elke boerdery voortaan in swart besit moet wees indien daar produkte aan die regering verskaf word, het bepaalde uitwerking op kleiner boerderye wat ‘n omset tussen R10 miljoen en R50 miljoen het. Dit is bekendgemaak in […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!